Rooney Mara

Rooney Mara
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Patricia Rooney Mara
Geboorte 17 April 1985 (1985-04-17)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en kostuumontwerper
Aktiewe jare 2005–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rooney Mara (gebore 17 April 1985) is 'n Amerikaanse aktrise en kostuumontwerper. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Social Network (2010), The Girl with the Dragon Tattoo (2011), Side Effects (2013), en Carol (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy